|
Vir die weekprogram en die nuutste sportuitslae, SIEN NUUTSTE NUUSBRIEF. For the weekprogram and the latest sport results, VIEW THE LATEST NEWSLETTER. |
| |||||||||||
| SOMERSDRAG Blou skoolkortbroek Kortmou skoolhemp (in die broek gesteek) Maroen skoolkouse Wit tekkies/ of kaalvoet | ||||||||||
WINTERSDRAG Maroen sweetpakbroek Kortmou skoolhemp Maroen dri-mac Maroen skoolkouse Wit tekkies | |||||||||||
SPORTDRAG Moet asb. nie atletiekklere koop voordat u weet of u kind in die skoolspan is nie. Bulletjierugbytruie word deur die skool voorsien. | |||||||||||
HARE Netjies kort geknip - nie oor die ore nie Nie op hemp se kraag Geen jel of 'Punk' - styl nie. Nie in 'step' gesny nie. | |||||||||||
| |||||||||||
| SOMERSDRAG Blou skoolkortbroek Kortmou skoolhemp (hang oor broek) Maroen skoolkouse Wit tekkies/ of kaalvoet | ||||||||||
WINTERSDRAG Maroen sweetpakbroek Kortmou skoolhemp Maroen dri-mac Maroen skoolkouse Wit tekkies | |||||||||||
SPORTDRAG Moet asb. nie atletiekdrag koop voordat u weet of u kind in die atletiekspan is nie. Netbal word in die skooldrag gespeel. | |||||||||||
HARE Lang hare moet netjies vasgemaak word met rekkies of linte in die skoolkleure (ougoud, blou of maroen) Kort hare moet te alle tye netjies en skoon wees. Kuiwe mag nie in die oë hang nie | |||||||||||
JUWELE Goud of silwer seëlringe word toegelaat. Goud of silwer oorringetjies of knopies ('studs') | |||||||||||
| |||||||||||


























