Administratief/Administrative

Vir die weekprogram en die nuutste sportuitslae, SIEN NUUTSTE NUUSBRIEF.

For the weekprogram and the latest sport results, VIEW THE LATEST NEWSLETTER.


Administratiewe Personeel:
Hester Triegaardt:
Pligte: Algemene ontvangs, telefoon, leerlinge: inskrywings, persoonlike portefueljes en rapporte, naskoolsentrum: adminstratiewe werk.

Elna van Zyl:
Pligte: Tikster (algemeen), aankoop van skryfbehoeftes (administratiewe afdeling), beheer van afrolkamer.

Fienie Marais:
Pligte: Boekhoudster, bestellings: skoonmaakmiddels, alle koshuisaankope, alle betalings.

Eileen Elbrecht:
Pligte: Ontvangs van skool- en koshuisgelde, uitstuur van rekeningstate en siekekamer.

Me. Elna Kriel, Fienie Marais, Hester Triegaardt en Eileen Elbrecht

Debietorder - & Massa-sms-stelsel / Debit order & Mass sms system:
Hierdie twee vergemaklikende stelsels kan nou volledig geimplementeer word. Kontak die skoolkantoor (015 307 3601) as die inligting u nie d.m.v. een van die weeklikse skoolomsendbriewe bereik het nie.

These two convenient systems can now be implemented to full extend. Contact the school office (015 307 3601) for further information.


  • Beheerliggaam
  • Bestuurspan
  • Leiers/Leaders
  • Administratief
  • Skolierpatrollie
  • Organogram
  • Dissipline