Akademie/Academics

Vir die weekprogram en die nuutste sportuitslae, SIEN NUUTSTE NUUSBRIEF.

For the weekprogram and the latest sport results, VIEW THE LATEST NEWSLETTER.


Akademie: die belangrikste prioriteit by Laerskool Tzaneen

Rondtetoetse word in die eerste, tweede en derde kwartaal geskryf. Eksamens word in die tweede en vierde kwartaal geskryf. Eksamens tel 25% van die rapportpunt. Kwartale waar daar nie eksamen geskryf word nie, tel die rondtetoets 25% van die rapportpunt. Die toetse word elke Donderdag geskryf. Die res van die punte word saamgestel uit die "DASS"-punt (Deurlopende Assessering).

Alle ouers word daarop gewys dat rondtetoetse wat deur hul kind/ers geskryf word, deur hul geteken moet word nadat dit terug ontvang is. Die leerders moet dit ook dadelik agter in die betrokke leerarea se Portefeuljeskrif inplak, waar alle klastoetse ook moet wees. / Parents must take notice that all written formal tests must be signed by them upon receiving it, and that it must be pasted in the back of the Portfolio of the Learning area, where all class tests
Rondtetoetse word gedurende die derde kwartaal afgelê. Die toetse word elke Donderdag geskryf en tel 25% van kwartaal 1 se rapportpunt. Die res van die punte word saamgestel uit die "DASS"-punt (Deurlopende Assessering). Geen rapporte word uitgegee nie.


  • Akademie/Academics
  • English Literacy
  • Leerderondersteuning
  • Top 10
  • Wiskunde/Maths
  • Lees/Reading
  • Eksamen & Toetsroosters