|
|
|
|
|
ATLETIEK 2012 INLIGTING |
Laerskool Tzaneen bied die volgende items nie aan nie:
Seuns en Dogters o/10 - gewigstoot (dit is ook nie ‘n ASA item nie).
Seuns en Dogters o/12 & o/13 werpskyf.
Bogenoemde items word wel aangebied op Provinsiale vlak: (uitdunrondtes begin reeds met “Circuit” byeenkoms soos op bl. 5 verduidelik). Dit is uitsluitlik die keuse van die ouer as dit kom by afrigting/aanmelding/ inskrywing vir hierdie items. Ouers kontak self so gou as moontlik met die spesifieke afrigter om reëlings te vergemaklik.
|
|
|
ATLETIEK HOOGTE PUNTE 2012 |
Uitslae Saterdag 4 Februarie 2012 / Results 4th of Februarie 2012:
‘n A-span van Laerskool Tzaneen het op Saterdag 4 Februarie 2012 saam met 4 ander skole deelgeneem te Phalaborwa Noord Laerskool. / An A Team participated at Phalaborwa North Primary School against 4 other schools.
| Prestasies/Achivements | Medaljes/Medals | | Goud / Gold: | 35 | Silwer / Silver: | 35 | | Brons / Bronze: | 22 | | 92 |
Die B-span het saam met 6 ander skole deelgeneem te Duiwelskloof.
Rekords verbeter / Records improved:
| Nyiko Mavasa | 1 500m | S/B o/u 13 | | Lara Schutte | 1 500m | D/G o/u 13 | | Mia de Jager | 1 500m | D/G o/u 13 | | Kayla Armstrong | Gewigstoot / Shot Put | D/G o/u 11 | | Brendon Kruger | 100m | S/B o/u 11 | | Melissa Naude | 200m Hekkies / Hurdles
| D/G o/u 13 | Comfort Shingange
| 200m Hekkies / Hurdles | S/B o/u 13 | | Lia Revelas | 70m Hekkies / Hurdles
| D/G o/u 10 | Telanie van Renen
| 75m Hekkies / Hurdles
| D/G o/u 12 | Reuben Maritz
| Verspring / Long Jump
| S/B o/u 13 | Seuns/Boys
| Aflos / Relay
| o/u 9 |
|
|
|
Interhuis: 24 Januarie 2012 / 24 th of January 2012 |
BESTE ABSA PUNT:
JUNIOR DOGTER: Joalize Smit: D o/8 - 80 m: 566
JUNIOR SEUN: Janco Grobler, MJ Mostert
SENIOR DOGTER: Kayla Armstrong: D o/11 - Gewigstoot: 859
SENIOR SEUN: Roehan Steenkamp: S o/12 - Spiesgooi: 769
JUNIOR VICTRIX LUDORUM
Elandri J. van Rensburg: D o/7
JUNIOR VICTOR LUDORUM
Janco Grobler: S o/8
SENIOR VICTRIX LUDORUM
Cheny Lourens: D o/13
SENIOR VICTOR LUDORUM
John Naudé: S o/12
SPANBEKER
| DOGTERS/GIRLS | SEUNS/BOYS | TOTAL/TOTAAL | | Rooibokke | 240 | 202 | 442 | Koedoes | 331 | 368 | 699 | | Springbokke | 300 | 281 | 581 |
WENNER: Koedoes
GEESBEKER: Rooibokke
|
|
|