Avontuur/Adventure

Vir die weekprogram en die nuutste sportuitslae, SIEN NUUTSTE NUUSBRIEF.

For the weekprogram and the latest sport results, VIEW THE LATEST NEWSLETTER.


Avontuurkamp/Adventure camp
Die Graad 6-leerders van Laerskool Tzaneen besoek elke jaar Blyde Adventure Camp. Die Avontuurkamp vervang die "Veldskool" van vroeër. Dit is werklik iets waarna elke leerder kan uitsien! Die koste hieraan verbonde beloop elke jaar ongeveer R600,00 per leerder. Ouers ontvang vroeg reeds hierdie uitnodiging om ruim geleentheid te hê om by die bedrag uit te kom.

The Grade 6-learners of Tzaneen Primary school annually attend an Adventure Camp at Blyde Adventure Camp during the month of October. All the learners usually look forward to this experience of a lifetime! The costs involved are R450,00 per learner. Parents will receive this invitation long before the event takes place, so that they might have enough time to get to the amount.

Kontak:
Mnr. OM Schoeman
Sel. nr. 083 253 8275

Lys van Aktiwiteite wat die leerders tydens die Avontuurkamp doen:
Lys van Aktiwiteite wat die leerders tydens die Avontuur kamp doen:
* Rotsklim
* Roei - Vlotte, Kajakke
* Stap: Dag en nag, en natuurlike woud
* Maak eie kos
* Skuilings bou en uitslaap
* Tegnologie werksessies:
* Hindernis- en Literia oefeninge
* Lanternbekruip
* Omgewingsprojekte
* Vlugbal
* Ystermankompetisie
* "Adventure race"
* Oriëntering
* Skattejag
* Kleiskeppings
* "Paintball"

Daar word ten alle tye ten minste agt (8) gekwalifiseerde instrukteurs gewerk.

Daar word rotasies gebruik in ten minste 80% van die aktiwiteite om die kinders konstruktief besig te hou.

Die aard van die kamp is 'n avontuurkamp met baie aktiwiteite wat die kind as individu en as spanlid gaan uitdaag om buite sy gewone grense te beweeg, te waag en uit te hou.

Lys van Aktiwiteite wat die leerders tydens die Avontuur kamp doen:





  • Eisteddfod
  • Kore/Choirs
  • Musiek/Music
  • Redenaars
  • Opvoerings/Plays
  • Talentaand/Evening
  • Bybelvasvra/BibleQuiz
  • Avontuur/Adventure
  • Soap Box Derby
  • Kultuuraktiwiteite buite skoolverband