Eisteddfod

Vir die weekprogram en die nuutste sportuitslae, SIEN NUUTSTE NUUSBRIEF.

For the weekprogram and the latest sport results, VIEW THE LATEST NEWSLETTER.


Dis weer tyd vir die plaaslike Eisteddfod, Tzaneen se enigste ware kultuurfees. Die hele gemeenskap is welkom om deel te neem.

Daar is vyf kategorieë: Afrikaans drama, Engels drama, musiek en dans.

Die Eisteddfod bied ‘n geleentheid aan oud en jonk om hulle kultuurtalente ten toon te stel. Daar word ook gestreef om ‘n hoë standard te handhaaf, daarom word geakkrediteerde beoordelaars betaal om die voorbereidinge doen.

Die program vir 2011 is soos volg:

24 – 27 Mei - Engels by Laerskool Tzaneen,
Koördineerders: Anne-Marie van Zyl (0848678040) en Ursula Schoeman (0766454530).

23 – 27 Augustus - Afrikaans by Laerskool Tzaneen.
Koördineerder: Melaine Botha (0832900737)

18 – 22 April - Kuns in die skoolsaal.
Koördineerder: Eileen Elbrecht (0834004545)

13 – 15 Oktober - Musiek in die Auditorium van Ben Vorster.
Koördineerder: Elma Swanepoel (0786868255).

26 – 27 September - Dans by Laerskool Tzaneen.
Koördineerder: Andrika Nagel (0834523183).



  • Eisteddfod
  • Kore/Choirs
  • Musiek/Music
  • Redenaars
  • Opvoerings/Plays
  • Talentaand/Evening
  • Bybelvasvra/BibleQuiz
  • Avontuur/Adventure
  • Soap Box Derby
  • Kultuuraktiwiteite buite skoolverband