|
Hokkie/Hockey |
|
Hokkie by Laerskool Tzaneen is ‘n sportsoort wat in die derde kwartaal beoefen word. Beide seuns en dogters kan hokkie speel. Spelers van 0/7—0/10 speel mini-hokkie. Die spanne wat aan die liga deelneem is 0/11’s en die Oop A en B spanne.
|
|
|
Prestasies van die afgelope paar jaar sluit die volgende in: |
2007: Seuns Oop A Limpopo liga wenners, seuns Oop B speel semi-finale.
2009: Tzaneen speel in 4 van die 6 Limpopo finale. Seuns Oop A is die Limpopo wenners en die dogters Oop B, seuns 0/11 en dogters 0/11 is die Limpopo naaswenners.
2010: Die dogters Oop B speel in die semi-finale en die dogters 0/11 word as die Limpopo wenners gekroon.
|
|
|
Limpopo Hockey |
|
Tzaneen Primary School had produced various Limpopo players as well as Provincial Captains in recent years. In 2011 19 players became members in Limpopo Teams. This ia an achievement we are ever so proud of. Six of our coaches are also involved with the teams as coaches or as team managers.
|
|
|
Achievements in the last few years included: |
2007: Boys Open A Team - Limpopo League Winner. Boys Open B Team reaches semi-finals.
2009: Tzaneen Primary plays in 4 or the 6 Limpopo final games. The Boys Open A team victorious as Limpopo Winners. The Girls Open B Team, Boys U/11 and Girls U/11 teams are the Limpopo runners up.
2010: The Girls Open B team play in the semi-finals and the Girls U/11 team is crowned the Limpopo Conquerors!
|
|
|
Limpopo Hokkie |
|
|
|
Belangrike datums vir 2012: |
| | DATUM | GELEENTHEID | PLEK | | 1 | 9-10 Maart | Limpopo oefenkamp vir seuns en dogters o/12 en o/13 | Tzaneen | | 2 | 5 Mei | Limpopo oefening vir seuns o/12 en o/13 | Polokwane | | 3 | 2 Junie | Limpopo oefening dogters o/12 en o/13 | Marble Hall | | 4 | 9-10 Junie | Limpopo oefentoernooi (daar sal gekyk word na rugby en netbal verpligtinge van spelers en daarvolgens sal ‘n besluit geneem word vir deelname o/12’s die Saterdag en o/13’s die Sondag | Roodepoort (UJ) | | 5 | 24-28 Junie | Nationals vir seuns en dogters o/13A (seuns en dogters wat Limpopo rugby en netball kry gaan na die B-toernooi in Augustus | Pietermaritzburg | | 6 | 20-21 Julie | super 12 | Tzaneen | | 7 | 8-11 Augustus | Regional festival vir seuns en dogters o/13B en o/12A en B | Witrivier | | 8 | 8 September | Limpopo kwart-finale | Marble Hall | | 9 | 15 September | Limpopo semi- en finale | Polokwane | | 10 | 19 Oktober | Limpopo finale proewe 2013 | Tzaneen |
|
|
|