Klerebank/Uniform Depot

Vir die weekprogram en die nuutste sportuitslae, SIEN NUUTSTE NUUSBRIEF.

For the weekprogram and the latest sport results, VIEW THE LATEST NEWSLETTER.


Ons Klerebank
Ons klerebank word agter in die skoolsaal bedryf deur een van ons ouers, Mev. Marinda Ceronio. Ou en gebruikte skooldrag kan by die skoolkantoor ingehandig word om leerders te klee wat behoeftig is.

Our school's uniform depot is managed by one of our parents, Ms. Marinda Ceronio. Old and obsolete school uniform items can be donated at the school office. We will give it to under-privileged learners.

Daar is ‘n groot behoefte aan winterskooldrag vir behoeftige leerders en skenkings van skoolklere en/of kontant vir aankope sal verwelkom word. Skakel asseblief direk met die “klerebank-tannie” Marinda Ceronio (082-651-6211) in hierdie verband.





  • Klerebank/Uniform depot
  • Welwillendheidsprojekte