Musiek/Music

Vir die weekprogram en die nuutste sportuitslae, SIEN NUUTSTE NUUSBRIEF.

For the weekprogram and the latest sport results, VIEW THE LATEST NEWSLETTER.


Musiek
Laerskool Tzaneen se Musieksentrum bied onderrig in die volgende instrumente:

* Klavier: Gr. 2-12 leerders
* Kitaar: Gr. 5 leerders
* Blokfluit: Gr. 2-7 leerders
* Kerk Orrel Gr. 8 - (of reeds Gr IV Unisa standaard )

Klasse sluit Prakties en Teorie in.

Op versoek word leerders ook ingeskryf vir UNISA-eksamen (indien aan die vereistes voldoen).

Lesgeld vir 2012

R60 by registrasie.
Beginners tot en met Trap 5+
UNISA:  Voorgraad 1 – Graad 1
R300 x 10 paaiementeOF R750 x 4 paaiemente
Trap 6-8
UNISA Graad 2 – Graad 4
R350 x 10 paaiementeOF R875 x 4 paaiemente
Trap 9
UNISA Graad 5
R400 x 10 paaiementeOF R1 000 x 4 paaiemente
Trap 10+
UNISA Graad 6 – Graad 8
R420 x 10 paaiementeOF R1 050 x 4 paaiemente
Aansoekvorms vir toelating en enige navrae:  Me. P. Vorster, LaerskoolTzaneen


  • Eisteddfod
  • Kore/Choirs
  • Musiek/Music
  • Redenaars
  • Opvoerings/Plays
  • Talentaand/Evening
  • Bybelvasvra/BibleQuiz
  • Avontuur/Adventure
  • Soap Box Derby
  • Kultuuraktiwiteite buite skoolverband