Rugby

Vir die weekprogram en die nuutste sportuitslae, SIEN NUUTSTE NUUSBRIEF.

For the weekprogram and the latest sport results, VIEW THE LATEST NEWSLETTER.


Rugby


Rugby 2012
Ons het op dieselfde hoë noot begin in 2012 soos ons in 2011 geëindig het. Dis hoekom ons afrigters reeds met die seuns begin werk het om hulle reg te kry vir die 2012 seisoen!
Ons beplan nog n klas-kompetisie waar die seuns hierdie jaar in hulle bokspanne gaan deelneem, en ter selfde tyd beplan ons ook weer n ‘pa en seun’ aand op 24 Februarie na die klas-kompetisie.
Ons sal elke ouer se ondersteuning baie waardeer en motiveer ook asb. jou seun waar jy kan!
Alhoewel ons reeds begin oefen het, sal ons oefentye nou verander aangesien ons nie alle spanne gelyk kan akkommodeer nie. / Although we already started practising, the practise times will change in order to accommodate all teams at the same time.

Oefentye vanaf Maandag 27 Februarie
Alle ligaspanne oefen Maandae, Dinsdae en Donderdae op die volgende tye en plekke / All league teams practise Mondays, Tuesdays and Thursdays on the following times:
o/u 9 B-veld/field 16:45
o/u 10 B-veld/field 14:00
o/u 11 A-veld/field 16:00
3e/rd and 4e/th A-veld/field 14:00
2e/nd B-veld/field 15:30
1e/st A-veld/field 15:00

Letaba Rugbyspan
o/12
Gideon Vorster
Pitman Opperman
Nkateko Tila
John Naudé
Roehan Steenkamp
Nkenso Hosana

o/13
Barend Lombard
Franco Oberholzer
Johan Ehlers
Comfort Shingange

Bulletjierugby
Alle onder 6- (2005), onder 7- (2004) en onder 8- (2003) seuns mag hierby inskakel.

Alle voorskoolse onder 6’e (in 2005 gebore), onder 7’s (in 2004 gebore) en onder 8’s (in 2003 gebore) en hul pa’s, ma’s, oupas, oumas, boeties en sussies is baie welkom! / All preschool under 6’s (born in 2005), under 7’s (born in 2004) and under 8’s (born in 2003) as well as their fathers, mothers, grandfathers, grandmothers, brothers and sisters are more than welcome!

Bulletjies oefen Dinsdae en Donderdae tussen 17:00 – 18:00. / Young Bulls practise 17:00 to 18:00 Tuesdays and Thursdays.


  • Atletiek/Athletics
  • Hokkie/Hockey
  • Krieket/Cricket
  • Landloop/Cross Country
  • Netbal/Netball
  • Rugby
  • Sokker/Soccer
  • Swem/Swimming
  • Tennis
  • Gholf
  • Sport buite skoolverband