Skolierpatrollie/Scholar patrol

Vir die weekprogram en die nuutste sportuitslae, SIEN NUUTSTE NUUSBRIEF.

For the weekprogram and the latest sport results, VIEW THE LATEST NEWSLETTER.



Skolierpatrollie/Scholar Patrol 2011

Voor v.l.n.r. : Ruan Luus, Louis Lourens, Berent Saunders, Mabule Modika, Justin Diedericks.
Ry 2: Christian van Staden, Luqike Swart, Elana van der Gryp, Mary Modiba, Lodewyk van der Merwe, Bekker Botha, Janco Theron.
Ry 3: Eugene Labuschagne, Mapula Molokwane, Mmakagoshi Rakoma, Henco Connoway, Naledi Molewa, Palesa Molepo, Marcelle Basson.

ONS SKOLIERPATROLLIE
Die Skolierpatrollie help leerders om veilig by die skool te kom en daarvan te vertrek.

Ongeveer 30 leerders.
2 groepe.
3 punte word beman.
Bestaan net uit Gr. 6 en 7 leerders.
Soggens om 06:60 tot 07:10.
Middae om 13:20 tot 13:30
Elke groep het 1 kaptein, 3 leiers en 12 lede.
Groepe word elke week gewissel/geroteer.


OUR SCOLAR PATROL
This involves about 30 learners, divided into 2 groups.  Most of Scholar Patrol Members are from Gr. 6 and
Gr. 7.

Operating times:

Mornings:  06:50 to 07:10
Afternoons:  13:20 to 13:20

Each Patrol Group has one captain, 3 leaders and 12 members.
The 2 groups, alternate duties every week and rotate morning and afternoon shifts.


  • Beheerliggaam
  • Bestuurspan
  • Leiers/Leaders
  • Administratief
  • Skolierpatrollie
  • Organogram
  • Dissipline