Snoepie/Tuck Shop

Vir die weekprogram en die nuutste sportuitslae, SIEN NUUTSTE NUUSBRIEF.

For the weekprogram and the latest sport results, VIEW THE LATEST NEWSLETTER.


Moderne Snoepie/Modern Tuckshop
Besoek ons spog-snoepie vir vinnige, flinke diens van hierdie span snoepieleiers.

Tydens pouses verkoop ons heerlike kos vir die honger magies en ook iets lekker vir die soettand.

Die snoepwinkel is oop by spesiale geleenthede soos sportdae, revue ens.


  • Koshuis/Hostel
  • Snoepie/Tuck Shop
  • Mediasentrum/Centre
  • Musiek Sntrm/Music Cntr
  • Naskool/AfterSchoolCare
  • Rekenaar/Computer