Sportaktiwiteite Buite Skoolverband

Vir die weekprogram en die nuutste sportuitslae, SIEN NUUTSTE NUUSBRIEF.

For the weekprogram and the latest sport results, VIEW THE LATEST NEWSLETTER.


Veelsydige leerling presteer
Alison Rudder, ‘n gr 7-leerling van Laerskool Tzaneen, het ‘n bedrywige vakansie agter die rug. Sy het aan die Limpopo Karate-kampioenskappe deelgeneem en ‘n silwer medalje in kata en ‘n goue medalje in kumute ontvang. Sy het ook Limpopokleure verwerf en moet in Oktober Limpopo verteenwoordig by die SA kampioenskappe. Alison het ook aan die 10km Halls Landloop by Nelspruit deelgeneem en die wedloop in 51 minute voltooi.

Skyfskiet
Op Saterdag 30 Julie het een van ons skool se leerders nl. T.J. Vorster, deelgeneem aan ‘n skietkompetisie vir SANSU te Ben Vorster. Hy het puik presteer en tweede plek behou in die 3P en 10 m staan posisies en ook vir algeheel ’n tweede plek behaal. Hy het 3 silwer medaljes gewen. Ons is baie trots op hom! / On Saturday the 30th July 2011 T.J. Vorster participated in the SANSU Competition for target shooting. He acquired 2nd place in 3P and 10 standing positions, as was overall 2nd. He got 3 silver medals. We are very proud of him.




  • Atletiek/Athletics
  • Hokkie/Hockey
  • Krieket/Cricket
  • Landloop/Cross Country
  • Netbal/Netball
  • Rugby
  • Sokker/Soccer
  • Swem/Swimming
  • Tennis
  • Gholf
  • Sport buite skoolverband