Swem/Swimming

Vir die weekprogram en die nuutste sportuitslae, SIEN NUUTSTE NUUSBRIEF.

For the weekprogram and the latest sport results, VIEW THE LATEST NEWSLETTER.



TOP 10 DOGTERSSPAN

TOP 10 DOGTERSSPAN

Voor v.l.n.r.: Kayla Olivier, Bianca Oberholzer, Deané Toerien, Lané Prinsloo, Raudeen van Wyk, Liané Vorster.
Ry 2: Wiltje Engelbrecht, Anke Minaar, K’rien Botha, Zanel Steenkamp, Doné Aucamp, Anika Schmidt.
Ry 3: Lara Schutte, Elzaan Engelbrecht, Anemé Jacobs, Miha de Jager, Lara Oosthuizen.
Ry 4: Maruschka Kruger, Lané Roos, Gwendy Botha, Elmé Genis, Gretchen Bekker, Deidré Viljoen, Sumarie Nel.

TOP 10 SEUNSSPAN

TOP 10 SEUNSSPAN

Voor v.l.n.r.: Ruan Hanaczeck- Krüger, Christiaan le Roux, Paul Engelbrecht, Henro de Bruin, AJ van Wyk, Reuben Maritz.
Ry 2: Erno Botha, John Naudé, Dylan Kotze, WC van Wyk, Jaco-Jacques Joubert.
Ry 3: Doran Kleynhans, Gideon Serfontein, Rinus Jacobs, James Vorster, Hanco van der Merwe, Bossie Hanaczeck-Krüger, Gideon Vorster.
Ry 4: Jan-Harm Steenkamp, Rhyno du Plessis, Juan Cloete, Ivan Botha, Ferdi Geyer, CJ Erasmus.

Top 10 Skole Swem
2011 het met 'n hoogtepunt afgesluit met die Top Tien Skole Swem. Laerskool Tzaneen was die algehele wenner vir die dag en het met vier bekers huis toe gegaan:

* Beker vir die wenspan
* Beker vir die beste dogterspan
* Beker vir die beste seunsspan
* Beker vir die beste junior swemmer is gedeel deur twee seuns: W.C. van Wyk en Doran Kleynhans.

Ons wag vir die besluit of daar wel 'n Limpopo Swem Kampioenskap aangebied gaan word. Die voorlopige datums is 2 en 3 Maart 2012.


  • Atletiek/Athletics
  • Hokkie/Hockey
  • Krieket/Cricket
  • Landloop/Cross Country
  • Netbal/Netball
  • Rugby
  • Sokker/Soccer
  • Swem/Swimming
  • Tennis
  • Gholf
  • Sport buite skoolverband