Tennis

Vir die weekprogram en die nuutste sportuitslae, SIEN NUUTSTE NUUSBRIEF.

For the weekprogram and the latest sport results, VIEW THE LATEST NEWSLETTER.


Tennis
Is jy kaatjie van die baan?
Het jy ‘n wenner afslaan?
Is Roger Federer en Nadal deel van jou algemene kennis?
Dan is dit tyd dat jy ‘n draai kom maak by Laerskool Tzaneen se tennis!

Tennis word slegs gedurende die 3de kwartaal gespeel.

Wedstryde word gespeel teen:
* Laerskool Phalaborwa
* Laerskool Phalaborwa-Noord
* Drakensig
* Kingfisher
* Dr Annecke
* Unicorn
* Southern Cross

Tennisafrigters 2011

Me. Elize Botha

Mnr. Zarius Janse van Rensburg


  • Atletiek/Athletics
  • Hokkie/Hockey
  • Krieket/Cricket
  • Landloop/Cross Country
  • Netbal/Netball
  • Rugby
  • Sokker/Soccer
  • Swem/Swimming
  • Tennis
  • Gholf
  • Sport buite skoolverband